Hoe skryf ek my kind in?
Stuur asb aan my ‘n e-pos mariaan.kindermusik@gmail.com om aan te dui dat u wil inskryf. Meld asb u kind se naam, skool en graad (Gr R/ Gr 1). U kind ontvang ‘n registrasievorm en betalingskoevert wat by die skool voorsien word.